04 Mei 2020 Comfortzones
May 3, 2020 ·
5m 7s
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Comfortzones! Soms moet ons uit die nes geskop word, voordat ons, ons snoesige nessies verlaat. Die wonder van God se liefde en genade is dat Hy altyd daar is om...
show more
Comfortzones! Soms moet ons uit die nes geskop word, voordat ons, ons snoesige nessies verlaat. Die wonder van God se liefde en genade is dat Hy altyd daar is om ons te vang as ons vlerkies nie meer wil of kan vlieg nie. Hy weet dat as ons nie leer vlieg nie, gaan ons nooit die vreugde kan ken om saam met Hom op die wieke van die wind te sweef nie. Jy is gemaak om te vlieg - so vertrou Hom! Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Organization | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company