06 Maart 2020 Voluit en volkome vreugde - ONGEAG VAN!
Mar 5, 2020 ·
4m 37s
![06 Maart 2020 Voluit en volkome vreugde - ONGEAG VAN!](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/46f1d5334ab645a070670df89f25dacb.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Voluit en volkome vreugde - ONGEAG VAN! As vreugde nie wys op die gesig nie dan is daar GROOOOT FOUT! Dink jou net in hoe dit sou gelyk het verlede...
show more
Voluit en volkome vreugde - ONGEAG VAN! As vreugde nie wys op die gesig nie dan is daar GROOOOT FOUT! Dink jou net in hoe dit sou gelyk het verlede jaar toe ons die Wêreldbeker gewen het en die mense sou met elke drie gelyk het, soos wat hulle die Here op 'n Sondag prys! Erg vrooooom! Hoeveel groter moet ons vreugde nie wees as kinders van God nie? Die Ewige lewe is deur Christus vir elkeen van ons gewen!!!! Kom ons vier elke dag fees met 'n glimlag!
show less
Information
Author | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company