13 April 2020 Wat vat jy saam?

Apr 12, 2020 · 5m 7s
13 April 2020 Wat vat jy saam?
Description

Wat vat jy saam? Waarheen jy gaan bepaal wat jy gaan stamvat asook die waarde wat jy heg aan sekere dinge. As ek en jy besef dat ons niks aardse...

show more
Wat vat jy saam? Waarheen jy gaan bepaal wat jy gaan stamvat asook die waarde wat jy heg aan sekere dinge. As ek en jy besef dat ons niks aardse goed kan stamvat hemel toe nie, waarom maal ons dan so baie dinge bymekaar wat net hier gaan agterbly? Dan besef 'n mens hoe waar dit is wat Jesus sê; "maak liewer vir julle skatte bymekaar waar mot en roes dit nie kan verniel nie." Waarheen is jy op pad? Shalom
show less
Information
Author Charl
Website -
Tags

Looks like you don't have any active episode

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Current

Podcast Cover

Looks like you don't have any episodes in your queue

Browse Spreaker Catalogue to discover great new content

Next Up

Episode Cover Episode Cover

It's so quiet here...

Time to discover new episodes!

Discover
Your Library
Search