16 Maart 2020 Trampolien vryheid
Mar 15, 2020 ·
5m 4s
![16 Maart 2020 Trampolien vryheid](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/9cb2ea5a51b2f72eba031c3651d475ee.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Trampolien vryheid. Ons het groot geword met hierdie gevoelentheid dat kind-van-Godwees, 'n baie ernstige saak is. Ja, dis ernstig ook maar dit is ook bevrydend en vol van oorloop liefde,...
show more
Trampolien vryheid. Ons het groot geword met hierdie gevoelentheid dat kind-van-Godwees, 'n baie ernstige saak is. Ja, dis ernstig ook maar dit is ook bevrydend en vol van oorloop liefde, vreugde, vrede, blydskap ens. Dit hang net af onder watter juk leef jy. Onder die wêreld se juk is alles ernstig, swaar en is daar baie min vreugde. Kyk maar net na die mense se gesigte rondom jou. Ek en jy as Koningskinders, leef onder 'n ander juk - een wat lig en sag is. Jesus se juk. Gooi af die wêreld se juk en kom leef vanuit Jesus se oorvloed.
show less
Information
Author | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company