17 Feb 2020 Hou en klou vas aan God se genade!
Feb 16, 2020 ·
5m
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Hou en klou vas aan God se genade! Die lewe is nie vir sussies nie, hoor ons dikwels. Dit is inderdaad so, daarom het God ons juis gemaak om verhouding...
show more
Hou en klou vas aan God se genade! Die lewe is nie vir sussies nie, hoor ons dikwels. Dit is inderdaad so, daarom het God ons juis gemaak om verhouding met Hom en ander ledemate van die liggaam van Christus te leef. In die ophelp van daar-wees vir ander, ontsnap ek ook uit die slaggate waarin ek so dikwels self vasval. Reik uit en maak 'n verskil!
show less
Information
Author | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company