20 April 2020 OGGEND GEBED
Apr 19, 2020 ·
5m 6s
![20 April 2020 OGGEND GEBED](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/fefa785ce6f015c05a505d7507a1fc57.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Daar is niks in hierdie lewe wat ek en jy gedink, gesê, gedoen het, waarvan God nie weet nie. Van die foute na die oorwinnings, van die hoogste hoogtes na...
show more
Daar is niks in hierdie lewe wat ek en jy gedink, gesê, gedoen het, waarvan God nie weet nie. Van die foute na die oorwinnings, van die hoogste hoogtes na die diepste donkertes in ons lewens. Want Hy was altyd daar! Net soos wat ons nooit sou leer loop het as ons nie bereid was om na ons ouers se wagtende arms toe te strompel nie, sou ons nie gewees het wat ons is vandag is, as God se arms van liefde en genade nie altyd daar was om in te hardloop nie. Hardloop ook vandag in Sy arms in, som met die wegtrek van die dag. Shalom
show less
Information
Author | Charl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company