Boer saam met die natuur
Feb 17, 2020 ·
21m 10s
![Boer saam met die natuur](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/8ba910decfb1c957067678afe0418acb.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jagonderneming wat...
show more
Mnr. George Potgieter van Dwaalboom in Limpopo, Wildbedryf SA se Wildboer van die Jaar vir 2018, is bekend om sy uitstekende bastergemsbokke. Hy sê egter dit is sy jagonderneming wat die volhoubaarheid van sy totale boerdery verseker het. George glo aan vennootskappe. By Schoongezicht Jagsafari’s by Thabazimbi word gejag, skaars wild kry ’n hupstoot in verskeie teelprogramme, en gewasse word onder besproeiing verbou in die hartjie van die Bosveld langs die Botswana-grens.
show less
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company