Carien & Elaine Potgooi - Mei 2020
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Terug skool toe: Jaarliks word die onderwyskwessies in Suid-Afrika al meer kontroversieel en relevant. Carien Bloem, koördineerder van onderwys by AfriForum en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks...
show moreJaarliks word die onderwyskwessies in Suid-Afrika al meer kontroversieel en relevant.
Carien Bloem, koördineerder van onderwys by AfriForum en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks oor die onderwysgebeure van dié spesifieke maand. Ons lewer kommentaar en reflekteer oor die gebeure en kry soms ook kenners in om saam met ons te gesels.
Die afgelope paar weke was besig wat onderwysnuus betref en die datum waarop leerders moet terugkeer skool toe is telkens uitgestel. Ons kyk na van die kwessies rondom gesondheidsmaatreëls by skole, wanneer leerders mag terugkeer en wat dit beteken as leerders nie kan terugkeer skool toe nie. Ons gesels ook oor tuisonderrig en of dit werklik ʼn opsie vir ouers is.
Information
Author | AfriForum |
Organization | AfriForum |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comments