Dawie en Danie Bester boer vorentoe met tegnologie
Oct 19, 2020 ·
18m 19s
![Dawie en Danie Bester boer vorentoe met tegnologie](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/8ba910decfb1c957067678afe0418acb.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die...
show more
Ons lê besoek af by Dawie en Danie Bester, ’n pa-en-seunboerderyspan van Mpumalanga wat al 17 jaar saam boer. Danie en sy pa verbou hoofsaaklik mielies en sojabone op die Rietbult-landgoed, ’n klipgooi buite Balfour. Hy gebruik die nuutste tegnologie en geenbewerking om die beste moontlike opbrengs volgens sy grond se potensiaal te behaal. Danie is ’n voorstander van presisieboerdery en sê dié metode het sy opbrengste noemenswaardig opgestoot.
show less
Information
Author | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company