Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag
Nov 26, 2019 ·
27m 37s
![Ep. 72 - Ferial laat ons lag, DA is met Lesufi sag & SAL weier ontslag](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/3d44dbbe036f5a371c439612f3a46954.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Soos die SAL, vlieg Podlitiek weer - die verskil is natuurlik dat Podlitiek nie vir agt dae lank immobiel was nie, en dat Podlitiek nie verlede jaar ‘n verlies van...
show more
Soos die SAL, vlieg Podlitiek weer - die verskil is natuurlik dat Podlitiek nie vir agt dae lank immobiel was nie, en dat Podlitiek nie verlede jaar ‘n verlies van meer as vyf miljard rand getoon het nie. Hierdie week bespreek die viermanskap van Podlitiek ‘n paar nuusgebeure wat Suid-Afrikaners se koerante en nuustoepassings oorheers het.
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podl...
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek se webtuiste ► www.podmedia.org.za/podlitiek
show less

Information
Author | Podmedia |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company