Jong Afrikaner| Identiteit: Die Wit-pil | Goosenomics Ep. 12
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
In die vorige episode het Ruan gepraat oor die “Swart-pil”probleme waarmee die jeug vandag sukkel. Maar in die 12de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan hoe die Afrikaner-jeug die...
show moreDie Wit-pil kan opgesom word as ‘n manier om hoop in ‘n somber situasie te kry. As mens die Wit-pil sluk dan besluit jy om te veg vir ‘n beter toekoms al is die kanse van sukses skraal.
Ruan gebruik die Wit-pil analogie om vir jong Afrikaners te verduidelik hoe om aksie te neem in ‘n tyd van swaarkry.
Laastens kan jong Afrikaners die Wit-pil filosofie gebruik om hedendaagse Afrikaner helde te word, deur die gewig van die wereld op hul skouers te plaas en verantwoordelikheid te neem vir hul probleme, en dus die toekoms in hul eie hande te neem.
Information
Author | Podmedia |
Organization | Podmedia |
Website | - |
Tags |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company