Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery
Aug 31, 2020 ·
18m 5s
![Justin Stirk: Liefde en geesdrif vir boerdery](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/8ba910decfb1c957067678afe0418acb.jpg)
Download and listen anywhere
Download your favorite episodes and enjoy them, wherever you are! Sign up or log in now to access offline listening.
Description
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei, makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se...
show more
Ons kuier by mnr. Justin Stirk, wat ’n gemengde boerdery bedryf in die distrik Southwell in die Oos-Kaap. Vertakkings sluit in sigorei,
makadamianeute, pikantrissies, mielies, Bonsmarakoeie en Boerbokooie. Justin se beeste is sy trots en hy is ook ’n lid van die Frontier Bonsmaras-groep. “Ander mense het stokperdjies, maar ek hou daarvan om beeste te teel,” sê hy oor sy liefde vir die Bonsmaras. Die droogte het vanjaar sy produksie beperk, maar Justin is positief oor die toekoms.
show less

Information
Author | Media24 Leefstyl |
Website | - |
Tags |
-
|
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company