![Podcast Cover](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/accd54df8703695e15b2c003a8102c76.jpg)
Contacts
Info
“Onder die Bome” is ʼn reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie. Hierdie reeks is...
show moreDie Chairofoon-Inisiatief is 'n vereniging wat hom beywer vir die bevordering van die filosofie en filosofiese denke in Afrikaans.
Die Onder die Bome is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
![Podcast Cover](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/accd54df8703695e15b2c003a8102c76.jpg)
Onder Die Bome
Onder Die Bome
-
Episode 10 - Films, onstnapping, en ʼn laaste ietsie oor Plato
9 APR 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 9 - Media, tussengangers, en iets oor die woord YOLO
2 APR 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 8 - Kuns, beloftes, en ʼn baie interessante storie oor ʼn urinaal
26 MAR 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 7 - Geluk, relatiwiteit, en waarom jy vreemdelinge langs die pad moet groet
19 MAR 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 6 - Filia, vyandskap, en die belangrikheid van Vriendskap
12 MAR 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 5 - Geregtigheid, misdaad, en ʼn tikkie Thomas Hobbes
5 MAR 2019 · Hierdie episode bespreek geregtigheid en die samelewing en hoe dit in pas binne die filosofie. Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 4 - Samelewing, beskawing, en so ietsie van Aristoteles
26 FEB 2019 · In die vierde episode van Onder die Bome, praat podsender Daniel du Plessis met Hercules Boshoff van die Chairefoon-inisiatief oor die woord samelewing en wat dit vir ons beteken. Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifika -
Episode 3 - Vryheid, slawerny, en so ietsie oor verantwoordelikheid
19 FEB 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 2 - Kritiek, onderskeid, en ʼn tikkie deur NP van Wyk-Louw
12 FEB 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting. -
Episode 1 - Wysheid, Insig en so ietsie oor Plato
4 FEB 2019 · Hierdie episode is met trots geborg deur Akademia. As filosofie, politiek en die ekonomiese sfeer jou fassineer, dan is Akademia se veelsydige graadkwalifikasie in Politiek, Filosofie, en Ekonomie, die perfekte volgende stap in jou loopbaanreis. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting.
“Onder die Bome” is ʼn reeks oor filosofie, bestaande uit tien episodes waar Podmedia by die Chairofoon-Inisiatief meer leer oor die inhoud, toepassing, en ontwikkeling van filosofie. Hierdie reeks is...
show moreDie Chairofoon-Inisiatief is 'n vereniging wat hom beywer vir die bevordering van die filosofie en filosofiese denke in Afrikaans.
Die Onder die Bome is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.
Met trots aan u gebring deur Podmedia.
Information
Author | Podmedia |
Categories | Society & Culture |
Website | Podmedia.org.za |
info@podmedia.org.za |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company